Tuesday, November 22, 2005

Swak afgeneemde outjie

Laasjaar die tyd was daar ook 'n Toets in die Millennium Stadium in Cardiff (die eerste waarby ek was). Ek's nie groot op die rugby nie, en kyk eerder die mense. Toe sien ek diƩ, maar niemand kon nog bevestig dat dit is wie ek dink dit is nie: Badly Drawn Boy met 'n giant leek?



En hier's 'n bewys dat Burberry nie net aan chavs en chinless wonders behoort nie.


No comments: