Showing posts with label rome. Show all posts
Showing posts with label rome. Show all posts

Thursday, December 15, 2005

'n Kunsuitstalling in Rome

Na my gekerm oor kunsuitstallings, 'n paar dae gelede, het ek ook bietjie gedink aan die's waarvan ek die meeste gehou het: Warhol, Edward Hopper en Frida Kahlo - almal by die Tate Modern.
(Ek noem dit net om te wys ek's nie heeltemal 'n pleb nie - so ek vertrou julle is voldoende beindruk. Ek sal maar swyg oor die feit dat ek al vier keer in Amsterdam was en nog nooit die binnekant van die Van Gogh- of die Rijksmuseum gesien het nie.)

Een van my ander gunsteling uitstallings was diƩ een in 'n stil straat in Rome:

One head out of place


God breath


One Picasso for half price


Double take


I will be back shortly