Guy Goma was seker bewus hiervan, anders sou hy hardop gewonder het hoekom hy voor sy onderhoud, vir ‘n werk in die BBC se IT-afdeling, eers gegrimeer moes word. En toe hulle hom op ‘n TV-stel voor 'n kamera sitmaak, het hy gedink dis deel van ‘n vreemde inisiasie-proses.
Hy't wel onraad vermoed (soos jy hier kan sien) toe die onderhoudvoerder hom as Guy Kewney,

Intussen het die regte Guy Kewney vergeefs elders in die gebou sit en wag vir iemand wat hom na die stel sou lei.
Kyk hier na die hele onderhoud.
(Goma wag nog om te hoor of hy die werk gekry het.)