Tuesday, December 16, 2008

Reach for a dream: Part Deux



(Part One was natuurlik die Tour de France storie.)

"Dis die tipe goed wat", soos my oud-dosent sou seg, "jy nie uit jou duim kan suig nie, mense." Ek het in my wildste drome nooit gedink ek sou hier opeindig nie: in die photo pit van 'n James konsert in Brixton Academy. Maar dis presies waar ek my gisteraand -te danke aan 'n bietjie geluk en 'n eindelose gesanik - bevind het. Ek sou dit graag met beter toerusting (soos 'n lens wat automaties kan fokus!) wou aanpak, maar ek sal nie kla nie. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Ek dink hierdie is my twee gunsteling foto's.

James, Brixton Academy

James, Brixton Academy