Ongeveer 700 mense het Saterdag aan Londen se vierde World Naked Bike Ride deelgeneem. Dis 'n jaarlikse protes teen olie-afhanklikheid, waartydens (oorwegend naak) fietsryers 'n roete van ongeveer 6km deur die stad volg, en in die proses 'n hele paar verboureerde toeskouers agterlaat.

Die res van my foto's is
hier...
2 comments:
Dit gaan nuwe betekenis aan die woord "briekmerke" gee.
Die middelste ou op die 2de foto lyk soos Wouter Basson. Hehe.
Post a Comment