Wednesday, March 22, 2006

Hoe lank vat 'n toeris om sy tube-kaart te kry?

Ongeveer drie jaar.

2 comments:

renklem said...

En hulle stop gewoonlik reg voor jou, saam met die hele torgroep om vir die donnerse ding te soek!!!! Mense doen dit ook by die busstop, sodra hulle in die bus is(nadat hulle vir 'n uur vir die bus gewag het), begin hulle die ding soek. Maak my mal!

Christine said...

En (sommige) vrouens doen dieselfde met kleingeld in die winkel.