Monday, January 22, 2007

'n Paar Desember-pics

Westminster Abbey was stil.



Maar daar was 'n moerse paartie op Trafalgar Square.



En in Edinburgh.



En, oudergewoonte, agter in ons jaart.

2 comments:

Do Kwang said...

Wie saag daar? Dis nie jou manlief nie.

Christine said...

Dis ons Aussie housemate. (In sy geliefkoosde Ugg-boots.)