Natuurlik haat almal dit. Daar's reeds iewers 'n petisie met ongeveer 50,000 name op wat versoek dat 'n nuwe logo geskep word.
Die volgende twee opmerkings (albei was in die Metro, dink ek) som basies op wat die meeste mense dink:
Die Londen 2012 organiseerders moes ook 'n video clip van hulle website verwyder, nadat 17 mense epileptiese aanvalle gekry het terwyl hulle daarna gekyk het.
2 comments:
Is dit altyd so pienk?
Nee, nie altyd nie. Dit word afgewissel met die volgende aantreklike kleure: babablou, skel-oranje en turkoois.
Post a Comment