Ek het gister onbeskryflik olik gevoel na 'n onvergeetlike dag by Taste of London. Ek dink ek was allergies vir iets in een van die cocktails.
Maar, julle sal bly wees om te hoor, ek het volkome herstel, en geen blywende skade opgedoen nie. Ek dink ook nie die beloftes wat 'n mens in so 'n toestand maak dra enige gewig nie. So ek trek dit terug.
Monday, June 25, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Het jy vir die Here belowe jy gaan nooit weer drink nie?
Onder andere :-)
Post a Comment