Wednesday, July 11, 2007

Tour de France 2007, Stage 1 - London to Canterbury

Tour de France 2007, Stage 1
Robbie Hunter se span voor die Millennium Wheel. Ek het gehoop dis hy in die middel, maar nadat ek al die scars op sy knieë met dié ou s'n vergelyk het, moet ek aanvaar dis iemand anners.

Kyk hier na al die foto's van Team Barloworld.

2 comments:

Unknown said...

What would Jesus do................

He would blow off the tour de france and life earth and come to his friends birthday party - at madame jo jo's with drag queens and wine!

Christine said...

drag queens en wine - jesus sou beslis nie tempted wees nie!
ek was. en is natuurlik baie spyt ek't dit gemis. mar sal opmaak daarvoor!