Tuesday, February 14, 2006

Freeman honoured by Mandela request ... ?

Morgan Freeman was glo oorstelp van vreugde toe hy hoor Mandela het hom vir die hoofrol in 'n Long Walk to Freedom voorgestel. Dis nie asof hy enige kompetisie gehad het nie! Dit was sekerlik 'n ooglopende besluit. Brad Pitt, aan die ander kant, sou verbaas kon wees as hy die eerste keuse was.
Madiba kan ook maar bly wees hy lyk soos 'n voormalige Oscar-wenner en nie soos, seg maar, Adam Sandler (vir wie Bush dalk sal nader) nie.

6 comments:

lolla said...

ek moet sê dat sydney poitier nie 'n te slegte job gedoen het in die "mandela & de klerk" fliek nie. dit het actually op taiwanese cable gewys.

Do Kwang said...

Wie gaan hulle oorweeg vir PW Botha se singende dogter Rozanne?

Christine said...

Goeie vraag - sy sal obviously nie haarself kan speel nie, sy sing te kak. Wat van Charlize Fêron?

Do Kwang said...

Wat van Shaleen Surtie Richards as Rozanne Botha, net om vir PW af te pis. Charlene kan dalk Tienie Vorster speel.

Do Kwang said...

Wat van Shaleen Surtie Richards as Rozanne Botha, net om vir PW af te pis. Charlene kan dalk Tienie Vorster speel.

lolla said...

Wat van Webster?