Wednesday, February 15, 2006

Vir aandag: Alle Afrikaanse nannies en supply teachers met advertensies in die Evening Standard - ontrek dit nou!

In vandag se Evening Standard (ongeveer 800,000 lesers daagliks), skryf een van die mees gerespekteerde en gevreesde restaurant-kritici in Engeland, Fay Maschler, die volgende:
"There used to be a South African fish restaurant called Fish Hoek but I never made the Great Trek to Chiswick to try it out. Something about the Afrikaans sound of hoek caught in my throat.
"Fish Hoek closed last summer and in its place is Fish Hook where chef/proprietor is Michael Nadra, who graduated from Glasgow University with an honours degree in engineering..."

Buy a donkey, Fay. Buy a bye a donkey.

3 comments:

lolla said...

Miskien moet hulle vir Rozanne Botha kry om "Kan 'n man dan nie" by die nuwe plek te gaan sing en voel hoe die visse en ball bearings dan in hulle kele gaan vassit.

Do Kwang said...

Stinkie, kan jy dalk vir my laat weet waar mens die volledige teks van daai artikel kan kry. Ek sou graag iets vir Die Burger daaroor wil skryf. Mail dit vir my indien moontlik by jdevillie@dieburger.com
baaaaaie dankie, poeeeeess.

Christine said...

moenie so vloek nie, drolneus. my ma lees die blog. ek stuur vir jou die skakeltjie hoooooor.