Sommige was net daar vir twee weke. Ander vir twee jaar.

Vlnr: Andre, Janine, Audrey, John, Christiaan, Conrad, John, Werner Z., Christiaan, Ella, Janine, Helen, Lauren, Greg, Lisette, Sarah, Jason, Steve, Michelle, Tania, ek, Werrie, Tamara, Werner Z., Yolandie, Flippie, Werner Z., Anne (wat nie daar gebly het nie, maar wel baie op die bank geslaap het), Alice, Greg, John, Wium, ek, Greg, Corey, Anne, Tamara, Steve, Michelle, Tim, ek, Werner, Stephan, Werrie, Andre, Audrey, Tamara, John, Greg, Shane, Helen, Brad, Nadine, Christiaan, Janine, ek, Andre, Stephan, Werrie.
2 comments:
Wat van my en Sletta?
As ek al die dossers moes bysit, sou die foto 3x groter gewees het.
Ek het besef ek het 'n hele paar mense vergeet. So sal dit op 'n later stadium moet oordoen. Gelukkig is dit geen onaangename taak.
Post a Comment