Wednesday, April 18, 2007

Ons boor vooruit

Ons deelhuis-dae is mos nou uiteindelik iets van die verlede. Dit gaan baie goed in die nuwe plek. Ons het 'interessante' bure. En selfs 'n spit om goeters op te braai. Kyk:



2 comments:

Lammervanger said...

Wie het daai pofadder gevang?

Christine said...

Werner het dit met sy kaal hande uit die rot wat in ons tuin bly se bek gegryp, en dit toe by sy werk gan marinade en vol garlic gestop, en toe kry ek 'n galaanval daarvan - so ryk (en lekker) was dit.