Ek, daarenteen, het slegs £8.90 gewen, en sal vir die volgende 5953 jaar moet werk om £125 miljoen te maak. Van my innige beloftes om 'n groot persentasie van my wen-geld te deel gaan daar niks kom nie. Jammer.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Dalk is sy net honger.
Maar, soos jy self weet, almal op die tube lyk eintlik so.
Daai vrou lyk asof sy net 'n soentjie nodig het om haar op te kikker.
Jy kan haar soen en ek sal haar voer, dan kyk ons wie laat smile haar die gouste en langste.
Ek weet jy gee indrukwekkende oopmondtongsoene, maar ek ken daai kyk. En sy's HONGER.
Post a Comment