- Jou ma - deur Oom Kallie Marie en Thys Nywerheid
- Oppie Yaat - deur KALLITZ
Dit vat bietjie lank om te download. Maar dis die moeite werd, ek belowe.
Byvoorbeeld:
Stem 1: "Ek het 'n pens."
Stem 2: "Ja. Ja. Ja."
Stem 1: "Van oppie yaat sit."
Stem 2: "Ja. Ja. Ja."
Ammal saam: "Ons sit net oppie yaat en syp."
No comments:
Post a Comment