Saturday, December 31, 2005

SisiTV se enigste Beste-Van-2005 lysie: Gunsteling gigs (in geen besonderse volgorde)

Arcade Fire - ULU, London, Maart 2005





I am Kloot - Electric Ballroom, London, April 2005


John Bramwell en Guy Garvey van Elbow

Madredeus - Royal Festival Hall, London, Mei 2005



U2 - Dublin, June 2005




Bono

Hulle het, terloops, op Arcade Fire se Wake Up ingeloop.

Isle of Wight Festival - Newport, Junie 2005



Live8 - Hyde Park, London, Julie 2005
(Al moes ons dit op 'n big screen kyk.)



Nooit gedag ek sal dit hoef te erken nie, maar die beste performer van die dag, by verre, was Robbie Williams. Take That!

2 comments:

lolla said...

Genugtig, jy't Madredeus in lewende lywe gesien! Dit is by verre een van my gunsteling groepe, ek droom saans met daai vrou se stem as soundtrack. Dis seker omdat ek Lisbon Story gekyk het en so paar keer aan die slaap geraak het tussenin. Nou is hulle stuck in my onderbewussyn. Ek kla nie!

Christine said...

Ons (dis nou ek en Juffrou Juffrou Anne en 'n ander oukie) het dit gaan kyk na een van ons infamous pool parties, wat beteken het Juffrou Juffrou het 24 uur laas geslaap en die res van ons was self bietjie baie flou en nie meer so lus vir konsentreer nie. En dan's die Royal Festival Hall se stoele ook nie gemaklikste in die wêreld nie. Maar almal van ons het die hele tyd gehipnotiseerd geluister. Regtig ongelooflik.